Bosveld Dorperklub

Vegters vir die Ras in geharde omstandighede


  Tuisblad

  Oor die Klub

  Oor die Dorper

  Kalender

  Veiling datums

  Veiling Resultate

  Skou Resultate

  Regulasies

  Riglyne

  Bestuurspan

  Klublede

  Nuusbriewe

  Klubaansluiting

  Dorper Kursus

  Dorper Kliniek

  Bosveld Winkel

  Web Skakels

  Foto Gallery

  Kontak Ons

 

Nuusbriewe:

 

 

Maandeliks word daar aan elke klublid ‘n elektroniese Nuusbrief uitgebring. Hierdie is egter net vir klublede.
Sluit gerus aan om ook deel van hierdie en nog vele meer voordele te kan geniet.

 

Die Nuusbrief word saamgestel onder die volgende hoofde:
            Feeste, Uitstallings, Skoue en Veilings wat beplan word.
            Feeste, Uitstallings, Skoue en Veilings wat gebeur het, tesame met die uitslae.
            Dieregesondheid—met verskeie Kundiges wat deelneem.
            Diere Voeding– met verskeie Kundiges wat deelneem.
            Lief en Leed
            Ontmoet ons klub en klublede         
            Nuusbrokkies vanaf Bestuur

 

Dit bly egter ‘n medium vir ontwikkeling. Ons wil hierdie Nuusbrief altyd relevant probeer hou vir ons klub en sy spesifieke omgewing. Daarom mag die formaat soms verskil maar die hoofdoel bly altyd voor oë:
“Om relevante nuus aan ons klublede te verskaf rakende hul Dorper Boerdery in die Bosveld”

Copyright 2010 by L. Bezuidenhout 082 797 3227